23/12/2025
We are hiring....Poste beskikbaar, Caledon.
CM Electronics beskik oor 2/3 poste beskikbaar met ingang van 2026. Ons groeiende besigheid het poste beskikbaar vir die volgende:
1)Tegniese assistent: Hierdie pos behels foutopsporing en installasie van hekmotors/Garage deur motors, alarms en cctv. Deeglikke kennis van produkte is n groot vereiste. Daar is n mededingende salarisskaal vir die geskikte kanidaat maar keuring in terme van produk kennis, netheid, agtergrond, die wil om te werk onder druk sal n groot rol speel
Onlange verwysings is n absolute moet. Geskikte kanidaat moet kode 8 rybewys ook he.
2)Installasie assistent.
Matriek met ondervinding sal in jou guns tel. Die bereidwilligheid om onder druk en lang ure te werk is n daaglikse roetine maar mededingende salaris sal aangebied word.
Netheid en werk etiket is n absolute moet. Rybewys nie noodsaaklik nie maar sal tot voordeel wees.
3)Kontrak werkers:
Ons beskik oor 1/2 kontrak poste vir hulp met installasies vanaf Jan tot Maart met die moontlikheid van n permanente aanstelling indien kanidaat sy lus/eiwer vir ons kan toon tydens kontrak. Rybewys nie noodsaaklik nie maar relevante belangstelling is noodsaaklik. Hierdie is algemene poste so werk lading kan wissel van handlanger tot installasie tegnikus
Alle poste is reeds beskikbaar maar sal eers in Januarie gekeur word.
Geen whatsup of FB navrae sal beantwoord word nie. Rig CV met nodige bystand dokumente aan
[email protected]. indien u nie van ons hoor teen 25 Januarie nie, beskou asb die aansoek as onsuksesvol