WiFe Control Systems

WiFe Control Systems Wi(Fe) Control Systems specializes in creating and customizing Internet of Things (IoT) devices to meet a wide range of needs.

From refrigeration monitoring to agricultural applications and everything in-between

๐Ÿš€ Alles begin oor 48 ure โ€“ wees reg!
20/08/2025

๐Ÿš€ Alles begin oor 48 ure โ€“ wees reg!

Ons is hard besig om alles gereed te kry vir ons groot dag!**WI(FE) CONTROL SYSTEMS** se span werk dag en nag om 'n onve...
18/08/2025

Ons is hard besig om alles gereed te kry vir ons groot dag!

**WI(FE) CONTROL SYSTEMS** se span werk dag en nag om 'n onvergeetlike demonstrasie voor te berei vir die Boerebemarkingsdag in Vivo.

Agter die skerms word die laaste toetse gedoen, knoppies gedruk, en sisteme verfyn sodat jy die volle krag van ons tegnologie kan ervaar!

Kom loer gerus by ons stalletjie - ons kan nie wag om te wys hoe ons oplossings jou boerdery en besigheid kan revolusioneer nie!

**4 dae tot ons afskop!**

๐Ÿš€ ONS SKOP AF OOR 4 DAE! ๐Ÿš€Het jy al ooit gewens jy kan alles vanaf jou foon beheer? (Wel, amper alles... ons werk nog aa...
18/08/2025

๐Ÿš€ ONS SKOP AF OOR 4 DAE! ๐Ÿš€

Het jy al ooit gewens jy kan alles vanaf jou foon beheer? (Wel, amper alles... ons werk nog aan daardie eggenoot-beheer funksie! ๐Ÿ˜‚)

*WI(FE) CONTROL SYSTEMS** is op die punt om jou huis- en plaasbestuur te revolusioneer!

Binne net 4 dae, sรช totsiens vir die gesukkel met verskeie toeps en hallo aan ons alles-in-een oplossing wat die krag van IoT in jou sak plaas.

โœ… Plaasmontering
โœ… Verslagdoening-oplossings
โœ… Intydse waarskuwings

Want die lewe is reeds ingewikkeld genoeg sonder dat jy 17 verskillende toepassings nodig het om jou plaas bedrywighede te monitor!

Tag iemand wat hul tegnologiese lewe moet vereenvoudig! En onthou - ons kan jou help om ALLES te beheer... behalwe jou vrou. Dit bly steeds jou probleem! ๐Ÿคฃ

Bekendstellingsdag aftelling: T-minus 4 dae!


13/08/2025

๐Ÿš€ Hou vas, Limpopo! ๐ŸŒพ๐Ÿ

By Vivo Boerebemarkingsdag 2025 kan JY โ€˜n adrenalien-gelaaide "off-road spin" vat saam met VAPS HCV Rally-raid Team https://www.facebook.com/profile.php?id=61572084841332

โšก Slegs 20 ritte per dag โ€“ en glo my, jy wil nie hierdie kans misloop nie!
๐Ÿ’ฐ R1000 donasie per rit
๐Ÿ“… 22โ€“23 Aug 2025 | ๐Ÿ“ Plaas de Rugte, Vivo

๐Ÿ“ฒ Boek nou rit by Dirkie Steenkamp: +27 82 897 0926

Aan jou gebring deur van der Walt Makelaars / Brokers

13/08/2025

๐Ÿ‰๐Ÿ’š Dis nou of nooit! ๐Ÿ’›๐Ÿ‰
SA ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ vs AUS ๐Ÿ‡ฆ๐Ÿ‡บ REG OP DIE GROOT SKERM! ๐Ÿ“บ๐Ÿ”ฅ

๐Ÿ“… 23 Aug. 2025
๐Ÿ•” 17:00
๐Ÿ“ Vivo Boerebemarkingsdag โ€“ Plaas De Ruigte, Limpopo

Kom voel die spanning, hoor die gejuig en beleef die Bokke soos nog nooit tevore nie โ€“ saam met honderde ander rugby-mal ondersteuners! ๐ŸŽ‰๐Ÿ”ฅ
Kos, kuier, yskoue dops en daai Boerwees-gees soos net Limpopo dit kan doen!

๐ŸŽŸ Kry jou kaartjies nou ๐Ÿ‘‰ www.vivoboeredag.co.za

06/08/2025


๐ŸคฌMoenie 'n Jan wees nie.
๐Ÿ’กOns het beter oplossings

05/08/2025

Die GROOT dag is om die draai!

๐ŸŒพ Spilpunt op jou vingerpunte! ๐Ÿ“ฒ๐Ÿ’ฆHierdie stelsel van ons gaan jou wรชreld op sy kop keer โ€” in โ€˜n goeie sin, natuurlik.Ons...
18/07/2025

๐ŸŒพ Spilpunt op jou vingerpunte! ๐Ÿ“ฒ๐Ÿ’ฆ
Hierdie stelsel van ons gaan jou wรชreld op sy kop keer โ€” in โ€˜n goeie sin, natuurlik.
Ons maak dinge maklikker, nie moeiliker nie.

๐Ÿ‘‰ Braaivleis, rugby รฉn jou spilpunt op een slag bestuur?
GEEN probleem. Kyk rugby, braai jou tjop en los die res vir ons!

โœ… Gekoppel aan WiFi, nie afhanklik van sel netwerk nie

๐Ÿ”‹ Battery โ€˜backupโ€™ vir beurtkrag

๐Ÿ“ฑ App en spilpunt praat HEELTYD met mekaar โ€“ jy hoef nooit te KIES tussen plaaslikke of foon beheer nie

โš  Kry waarskuwings as spilpunt aan of afgeskakel word, water druk sou val, onbeplande STOP, kragonderbrekings en nog vele meer

๐Ÿ‘‰Stokkie OVERRIDE-truukโ€ โ€“ vergeet dit!
Ons stelsel laat weet jou sodat die probleem aangespreek kan word.

๐ŸŽฏ Jy beheer die spilpunt ten volle โ€“ spoed, rigting, stop/start โ€“ van jou foon af. En as jy wil, kan jy hom nog steeds lokaal beheer, jou spilpunt en app is soos twee ou tannies by die kerkbasaar โ€“ altyd in โ€˜sync'

๐Ÿ’ก Slim boerdery het sopas nรณg slimmer geword.

Hierdie stelsel maak jou lewe soveel maklikkerโ€ฆSoveel so, dat Jonas dalk sonder werk gaan sit.๐Ÿšฑ Wanneer sien jy jou tenk...
15/07/2025

Hierdie stelsel maak jou lewe soveel maklikkerโ€ฆ
Soveel so, dat Jonas dalk sonder werk gaan sit.

๐Ÿšฑ Wanneer sien jy jou tenk is leeg?
Sondagoggend voor kerk?

Wanneer almal wil bad?

Of wanneer die besproeiingsdam leegloop omdat Jonas 'rus' onder โ€™n boom?

En dan kom die vrae:

โ“ Het Jonas die pomp aangesit?
โ“ Is daar โ€™n kraan oop?
โ“ Het die pomp begin loop, maar geen water gepomp?

โœ… Wat doen ons stelsel?
Met Wi(Fe) Control Systems se watervlakbeheer kan jy:

โœ… Monitor jou tenk- of damvlak op jou selfoon
โœ… Stel die vlak waar die pomp outomaties moet aan/af skakel
โœ… Waarskuwing as die vlak te laag daal (wat jy self kan bepaal in die app)
โœ… Kry opvolg-boodskap as dit nรณg verder daal
โœ… Reageer betyds โ€“ voor dit โ€˜n krisis word

๐Ÿ“ฒ Jy weet VOOR die tenk leeg is โ€“
Nie eers wanneer die koeรซl al deur die kerk is nie.

๐Ÿง  Ons beheer allesโ€ฆ behalwe jou vrou.
๐Ÿ“ Sien dit in aksie by Vivo Boerebemarkingsdag โ€“ 22 & 23 Augustus 2025
๐ŸŒ wifecontrolsys.co.za
๐Ÿ“ž 073 743 686

โ„๏ธ Koelkamers - beheer met jou foonJyโ€™t dalk โ€™n koelkamerโ€ฆMaar weet jy regtig wat daar binne aangaan?Met ons Produk kan ...
14/07/2025

โ„๏ธ Koelkamers - beheer met jou foon
Jyโ€™t dalk โ€™n koelkamerโ€ฆ
Maar weet jy regtig wat daar binne aangaan?
Met ons Produk kan jy:
โœ… Temperatuur Monitor โ€“ nie net met een sensor nie, maar verskeie, op verskillende plekke
โœ… Self kies by watter temperatuur jy โ€™n waarskuwing kry
โœ… Kry โ€˜n pop-up boodskap op jou foon as iets verkeerd loop
โœ… Sien al jou data in โ€™n grafiek
โœ… Stoor alles in die app, vir terugkyk later
โœ… Laai Excel-verslae af op jou Web Console
โœ… Kry โ€™n waarskuwing as die deur te lank oop bly
โœ… Monitor of die krag aan of af is โ€“ weet eerste as daar iets fout is
Dis nie net temperature nie! Dit is Gemoedsrus โ€“ op jou foon- enige tyd- enige plek.
๐Ÿ“ฒ Jy weet altyd wat aangaan, sonder om โ€™n voet in die koelkamer te sit.
________________________________________
๐Ÿง  Ons beheer allesโ€ฆ behalwe jou vrou.
๐Ÿ“ Kom Besoek ons uitstalling by Vivo Boerebemarkingsdag โ€“ 22โ€“23 Augustus
๐ŸŒ wifecontrolsys.co.za/launch
๐Ÿ“ž 073 743 6869

Address

Farm Geluksfontein
Dendron
0715

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when WiFe Control Systems posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share