30/10/2026
En dit is waarom Inktive so ñ spesiale besigheid is🙌🏻 ons maak die mooiste customer tees, spesiaal Vir ñ pragtige groep dames🩷
Ons deel in die vreugde en spesiale oomblikke 🫶🏻👊🏻
Dankie Danel Swiegers vir jou ondersteuning 💝