Phase 2 Online

Phase 2 Online Afrikaanse digitale ontwerpe en printables vir onderwys, klaskamers, beplanning en kreatiewe organisasie.

HET JY GEWEET?Klank beweeg vinniger deur water as deur die lug!Die deeltjies in water is nader aan mekaar, daarom beweeg...
06/09/2026

HET JY GEWEET?

Klank beweeg vinniger deur water as deur die lug!

Die deeltjies in water is nader aan mekaar, daarom beweeg klank vinniger.

Interessant: Walvisse gebruik dit om oor lang afstande te kommunikeer.

HET JY GEWEET?Kasjoeneute groei aan die buitenkant van 'n vrug!Die neut hang onder 'n kasjoe-appel.Interessant: Dit lyk ...
05/09/2026

HET JY GEWEET?

Kasjoeneute groei aan die buitenkant van 'n vrug!

Die neut hang onder 'n kasjoe-appel.

Interessant: Dit lyk heel anders as ander neute.

HET JY GEWEET?Kangaroes kan nie agteruit spring nie!Hul groot stert en sterk agterpote maak dit moeilik om agteruit te b...
04/09/2026

HET JY GEWEET?

Kangaroes kan nie agteruit spring nie!

Hul groot stert en sterk agterpote maak dit moeilik om agteruit te beweeg.

Interessant: Dit s een van Australië se bekendste diere.

HET JY GEWEET?Glas word hoofsaaklik van sand gemaak!Baie fyn sand word teen baie hoë temperature gesmelt om glas te vorm...
03/09/2026

HET JY GEWEET?

Glas word hoofsaaklik van sand gemaak!

Baie fyn sand word teen baie hoë temperature gesmelt om glas te vorm.

Interessant: Daar is sand in baie van die vensters rondom jou.

HET JY GEWEET?Die Eiffeltoring word in die sommer effens langer!Warm metaal sit uit wanneer dit warm word.Interessant: D...
01/09/2026

HET JY GEWEET?

Die Eiffeltoring word in die sommer effens langer!

Warm metaal sit uit wanneer dit warm word.

Interessant: Die verskil is klein, maar meetbaar. In die somer kan die eiffeltoring tot ongeveer 15cm langer word!

HET JY GEWEET?5 Interessante dinge oor L E N T E !1. Plante begin vinniger groei.2. Bye en ander insekte word meer aktie...
01/09/2026

HET JY GEWEET?

5 Interessante dinge oor L E N T E !

1. Plante begin vinniger groei.
2. Bye en ander insekte word meer aktief.
3. Baie plante begin blom.
4. Sommige voëls bou neste en maak kuikens groot.
5. Die dae word langer en warmer.

HET JY GEWEET?Die Drakensberge strek oor meer as 1000km!Hierdie indrukwekkende bergreeks is een van Suid-Afrika se beken...
30/08/2026

HET JY GEWEET?

Die Drakensberge strek oor meer as 1000km!

Hierdie indrukwekkende bergreeks is een van Suid-Afrika se bekendse natuurlike skatte.

Interessant: Dit lok stappers van regoor die wêreld.

HET JY GEWEET?Brokkoli is eintlik 'n blom!Die groen koppe wat ons eet, is blomknoppies wat nog nie oopgegaan het nie.Int...
29/08/2026

HET JY GEWEET?

Brokkoli is eintlik 'n blom!

Die groen koppe wat ons eet, is blomknoppies wat nog nie oopgegaan het nie.

Interessant: As jy dit nie pluk nie, blom dit geel.

HET JY GEWEET?Jou brein gebruik baie energie!Al is dit klein, gebruik jou brein ongeveer 20% van jou liggaam se energie....
27/08/2026

HET JY GEWEET?

Jou brein gebruik baie energie!
Al is dit klein, gebruik jou brein ongeveer 20% van jou liggaam se energie.

Interessant: Dit werk selfs wanneer jy slaap.

HET JY GEWEET?Tamaties is botanies vrugte!Hulle ontwikkel uit 'n blom en bevat saadjies.Interessant: In die kombuis gebr...
26/08/2026

HET JY GEWEET?

Tamaties is botanies vrugte!

Hulle ontwikkel uit 'n blom en bevat saadjies.

Interessant: In die kombuis gebruik ons dit dikwels as groente.

Address

Rawsonville
6845

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Phase 2 Online posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Phase 2 Online:

Shortcuts

Share