Bemootiful

Bemootiful BeMooTiful (was CV Little Creations)
Bied enige persoonlike items aan.

21/01/2023

Blou Resin Kombinasie.
R500

(Jammer julle in die video sé A5, dit moet A6 wees)

Ek maak volgens tema en kleur.

Bestaan uit:
💙A6 Resin Joernaal boek + 40 A6 bladsye
💙40 A6 bladsye "refils"
💙Resin Boekmerk
💙Resin Hart Sleutel Houer
💙Resin Afrika Hang Oorbelle
💙Resin Bad Houer vir die Lyf scrubs langs op jou bad randtjie
💙Suiker Lyfscrub - Droëvel. (Goud)
💙Pink Himalayan Sout Lyf Scrub- Sensitiewe vel --- die blou sal nie jou vel kleur nie (Blou)

Jy kan jou lyf 2 keer n week exfoliate om ontslae te raak van "dead skin cells" soos almal dit ken.

"Exfoliating is the process of removing dead skin cells from the surface of your skin using a chemical, granular substance, or exfoliation tool.

Your skin naturally sheds dead skin cells to make room for new cells every 30 days or so.

Sometimes, dead cells don’t shed completely. This can result in dry, flaky patches and clogged pores. Exfoliating can help prevent this"

Koerier Landswyd🚛
Koerier teen n ekstra koste

❤️
BeMooTiFul
Bemootiful
060 685 7527

Resin Alfabet Sleutel Houers.Slegs vandag R35 elk.Saterdag is die laaste dag wat ek koerier vir die jaar..❤️ 060 685 752...
15/12/2022

Resin Alfabet Sleutel Houers.
Slegs vandag R35 elk.

Saterdag is die laaste dag wat ek koerier vir die jaar..

❤️

060 685 7527

05/12/2022

To Do" A6 Resin boekie
Bestaan uit 30 A6 blasye waarop jy al jou belangrikste take kan op skryf.

Ek kan verseker enige tema maak of na jou smaak. ek kan ook so ene maak soos die "demo" wat ek gemaak het.
Dit is ideaal vir as n geskenkie of selfs vir n kombuis tee geskenk. bruidsmeisies..

Ek vat Bestelling van volgende jaar😁
R220 per boek
7-14 werksdae wagtydperk

Bemootiful
060 685 7527

04/12/2022

Hout Lepel Resin Resepte Boek.
Bestaan uit 30 A5 blasye waarop jy al jou resepte kan neerskryf en vir altyd kan onhou, met n Nota lysie onder aan elke bladsy.
"n A5 bladsy met al die verskillendes mates op
(als in een boek)

Ek kan verseker enige tema maak of na jou smaak. ek kan ook so ene maak soos die "demo" wat ek gemaak het.
Dit is ideaal vir as n geskenkie of selfs vir n kombuis tee geskenk. bruidsmeisies..

Ek vat Bestelling van volgende jaar😁
R420 per boek
7-14 werksdae wagtydperk
Ek koerier landswyd

Bemootiful
060 685 7527

Maak nie saak wat gebeur nie, wees altyd die Reenboog in ander se lewe❤️
28/11/2022

Maak nie saak wat gebeur nie, wees altyd die Reenboog in ander se lewe❤️

Dinsdag Winskopie ❤️👆🏻1/12/23Bestel vandag 2 mystery bags en ontvang nog enetjie van dieselfde waarde gratis!Daar is 3 o...
01/11/2022

Dinsdag Winskopie ❤️👆🏻

1/12/23

Bestel vandag 2 mystery bags en ontvang nog enetjie van dieselfde waarde gratis!

Daar is 3 opsies om van te kies:
R250 vir 20 items
R320 vir 35 items
R580 vir 75 items

Door to door Koerier R100
Pudo Locker R50

Bemootiful
060 685 7527

https://chat.whatsapp.com/BiJd9tCI0tMFC5PQc6NUoK

Promosie is slegs vandag geldig🌸

Address


FRANKFORT

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bemootiful posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Bemootiful:

Shortcuts

  • Want your business to be the top-listed computer & electronics service?

Share