06/08/2026
‘n Gholfdag wat jy nie wil misloop nie!
Bloemfontein Golf Club | 13 Oktober 2026
Sakenetwerk nooi alle plaaslike besighede uit om ‘n onvergeetlike dag op die baan saam met ons te kom geniet!
Navrae: Marisa | 071 826 0428