16/10/2026
Kraakvars 🔥 CHRISTINE die debuut kortfilm musiek video van PrikkelPop ONTPLOF vandag op YouTube 👀 'n Nuwe standaard is gestel, kyk hoe kuns van papier af klim en asem haal 💃 Lig jou hande op na Bo en Dans Christine, jy is 'n Superster, 'n Wenner! 😜 Saamgestel en vervaardig deur Visual Poetry Design | Geskryf, geregisseer en vervaardig deur: Riaan de Bruin | Visual Poetry.
Visuele Kuns & Ontwerp: © 2026 Visual Poetry
Musiek vrygestel deur: O JA! Label ℗ 2026. All rights reserved © 2026 PrikkelPop™.
“Jy is 'n superster, 'n wenner...” 🎨Welkom by die amptelike wêre...