VDH Creations

VDH Creations We specialize in creating high-quality, personalized prints that bring your unique ideas to life. Perfect for gits, branding, or events.

Personalized accessories like vinyl stickers, T-shirts, mugs, tumblers and so much more etc.

Wanneer ’n rugbybottel op toer verlore raak, maak ons sommer ’n nuwe een! πŸ‰πŸ’™πŸ’›Net 1 spesiale bottel om ’n seuntjie weer g...
17/08/2026

Wanneer ’n rugbybottel op toer verlore raak, maak ons sommer ’n nuwe een! πŸ‰πŸ’™πŸ’›

Net 1 spesiale bottel om ’n seuntjie weer gelukkig te maak – en natuurlik sy mamma ook! πŸ˜‰πŸ₯°

So bly ons kon weer ’n glimlag op sy gesig sit! πŸ’™

Spanredenaars tops Graad 7 Laerskool Gene Louw Primary
14/08/2026

Spanredenaars tops Graad 7 Laerskool Gene Louw Primary

Personalised hoodies 😍
14/08/2026

Personalised hoodies 😍

Drawstring sakke vir Laerskool Gene Louw Primary Landloop πŸƒβ€β™‚οΈ πŸƒβ€β™€οΈ Sterkte vir Saterdag boys and girls πŸ™ŒπŸ˜Š
12/08/2026

Drawstring sakke vir Laerskool Gene Louw Primary Landloop πŸƒβ€β™‚οΈ πŸƒβ€β™€οΈ

Sterkte vir Saterdag boys and girls πŸ™ŒπŸ˜Š

Sleutelhouers
12/08/2026

Sleutelhouers

11/08/2026

Laerskool Eversdal U13 Hokkie sokkies πŸ‘

Laerskool Eversdal U13 hokkie sokkies vir hulle span se toer die naweek πŸ™Œ πŸ‘
11/08/2026

Laerskool Eversdal U13 hokkie sokkies vir hulle span se toer die naweek πŸ™Œ πŸ‘

Dis hierdie tipe terugvoer wat ’n klein besigheid se hart sommer warm maak! πŸ₯°β€οΈOns het hierdie persoonlike stickers vir ...
11/08/2026

Dis hierdie tipe terugvoer wat ’n klein besigheid se hart sommer warm maak! πŸ₯°β€οΈ

Ons het hierdie persoonlike stickers vir ’n 40ste verjaarsdag gedruk, en kyk net hoe mooi lyk die eindproduk!

Dit is altyd so lekker wanneer ’n kliΓ«nt vir ons ’n foto stuur van die produk wat hulle ontvang het en wys hoe hulle dit gebruik het. ✨

Baie dankie vir die mooi foto en vir julle ondersteuning! ❀️

By VDH Creations is dit vir ons meer as net drukwerk β€” dit is deel van iemand se spesiale geleentheid. πŸ–¨οΈβœ¨

100 sleutelhouers vir 'n vroue oggend πŸ‘Œ β™₯️
10/08/2026

100 sleutelhouers vir 'n vroue oggend πŸ‘Œ β™₯️

Personalised tote bags
10/08/2026

Personalised tote bags

Address

Cape Town
7550

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 12:00

Telephone

+27760394847

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VDH Creations posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to VDH Creations:

Shortcuts

Featured

Share