RND Systems CC

RND Systems CC RND SYSTEMS Wireless IP Cameras are designed to deliver live video and audio through the internet to a web browser, smartphone or third party recording app

Retweeted Netwerk24 ():Centurion-gesin met baba ontduik kaping met hamer en vuurwapen net-net. https://t.co/mm9AWDHtGf  ...
25/01/2017

Retweeted Netwerk24 ():

Centurion-gesin met baba ontduik kaping met hamer en vuurwapen net-net. https://t.co/mm9AWDHtGf https://t.co/ic6Mu0QdOV

Die hamer het haar twee maal getref. Toe gryp die kaper haar aan die hare en druk ’n vuurwapen teen haar kop. Sy het haar oë toe geknyp, gewag vir die skoot.

Retweeted Maroela Media ():Korrupsie by Jhb-lisensiekantore: ‘Nog inhegtenisnemings kom’ https://t.co/yZuCSx2N8p
25/01/2017

Retweeted Maroela Media ():

Korrupsie by Jhb-lisensiekantore: ‘Nog inhegtenisnemings kom’ https://t.co/yZuCSx2N8p

Argieffoto: www.services.gov.za Die Stad Johannesburg het gesê nog inhegtenisnemings word verwag nadat strafregtelike aanklagte ingedien is teen agt amptenare van die Johannesburgse lisensieafdeling en nog 55 amptenare geskors is, in verband met beweerde bedrog en korrupsie. Tony Taverna-Turisan, wo...

Retweeted Maroela Media ():Sakeman in hof ná hy glo ‘dief’ op plaas skiet https://t.co/7G2RE48C3W
25/01/2017

Retweeted Maroela Media ():

Sakeman in hof ná hy glo ‘dief’ op plaas skiet https://t.co/7G2RE48C3W

Argieffoto Michael Tolou (70) het Dinsdag in die periodieke hof in Modjadjiskloof in Limpopo verskyn op aanklag van poging tot moord. Tolou het op 4 Januarie die 30-jarige Simon Mmethi daarvan beskuldig dat hy hout op sy plaas gesteel het voor Tolou hom na bewering geskiet het. Mmethi is steeds in d...

Retweeted Maroela Media ():Makelaar vas oor bedrog, vervalsing https://t.co/NAuiw1jxbq
25/01/2017

Retweeted Maroela Media ():

Makelaar vas oor bedrog, vervalsing https://t.co/NAuiw1jxbq

Francois Labuschagne (49), ʼn voormalige versekeringsmakelaar van Sanlam, het Dinsdag vlugtig in die gespesialiseerde handelsmisdaadhof in Bellville verskyn op aanklag dat hy die Wet op Finansiële Advies- en Tussengangerdienste (FAIS) oortree het. “Labuschagne word daarvan beskuldig dat hy beleggings...

Retweeted Maroela Media ():[meeste gelees] [Foto’s] Verkeer erg ontwrig ná gru-botsing https://t.co/p59E1JeP3R
25/01/2017

Retweeted Maroela Media ():

[meeste gelees] [Foto’s] Verkeer erg ontwrig ná gru-botsing https://t.co/p59E1JeP3R

Foto: Best Care-ambulansdienste Ses mense is beseer van wie twee kritiek nadat drie voertuie in ʼn gru-botsing op die Ben Schoeman-snelweg naby die Jeanlaan-afrit betrokke was. Xander Loubser, woordvoerder van Best Care-ambulansdienste, het gesê die snelweg is in albei rigtings afgesper terwyl die to...

Retweeted Maroela Media ():[meeste gelees] Man (84) aangerand, honde doodgeslaan in plaasaanval https://t.co/tzjHQdBlY2
25/01/2017

Retweeted Maroela Media ():

[meeste gelees] Man (84) aangerand, honde doodgeslaan in plaasaanval https://t.co/tzjHQdBlY2

Foto: Verskaf Die polisie en veiligheidsgroepe is tans op die spoor van vyf verdagtes, wat vanoggend ʼn 84-jarige man op ʼn kleinhoewe buite Bela-Bela in Limpopo oorval en erg aangerand het. Marius Müller, nasionale veiligheidskoördineerder van AfriForum, het aan Maroela Media gesê John Ramalho was om...

Retweeted Maroela Media ():Vermiste vierjarige gevind ná wegkruipertjie https://t.co/KxF4OpT0w7
25/01/2017

Retweeted Maroela Media ():

Vermiste vierjarige gevind ná wegkruipertjie https://t.co/KxF4OpT0w7

Gareth Pahl (paramedikus), die dogtertjie se pa, dr. Wells en Cilliers Naude (paramedikus) Foto: Netcare 911 ʼn Vierjarige meisie is veilig gevind nadat sy tydens ʼn wegkruipertjie-speletjie in haar ouerhuis in Garsfontein, Pretoria, verdwyn het. “Die meisie het Maandagmiddag verdwyn en sy was ʼn paar…

Retweeted Maroela Media ():Vierde verdagte vas ná Haenertsburg-plaasaanval https://t.co/DAqY5bG3rw
25/01/2017

Retweeted Maroela Media ():

Vierde verdagte vas ná Haenertsburg-plaasaanval https://t.co/DAqY5bG3rw

Gesteelde goedere gevind ná Haenertsburg-plaasaanval (Foto: SAPD, Limpopo) Die vierde persoon wat na bewering betrokke was in die aanval op ʼn bejaarde egpaar in Haenertsburg in Limpopo, is Dinsdag deur die polisie aangekeer. “Die verdagte is van Mohlaba Cross in Ritavi en het ʼn rewolwer, een 9mm-pis...

Retweeted JJL Repairs & Constr ():https://t.co/s6mmhxBbuu
25/01/2017

Retweeted JJL Repairs & Constr ():

https://t.co/s6mmhxBbuu

Get the whole picture - and other photos from JJL Repairs & Constr

Retweeted Salon Sanri ():https://t.co/e9wykAzKpw
25/01/2017

Retweeted Salon Sanri ():

https://t.co/e9wykAzKpw

Get the whole picture - and other photos from Salon Sanri

Address

Centurion
0157

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when RND Systems CC posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share