12/07/2022
Deesdae vereis alle loopbane rekenaar geletterdheid. Is jou kind rekenaar geletterd? Weet jou kind hoe om Word, Excel,PowerPoint en HTML te gebruik? Weet hy/sy wat is die etikette vir wanneer e-posse getik moet word of enige ander tikwerk?
Min skole bied rekenaaropleiding aan van learskool tot gr 9. Kom jou kind in Gr10 na haar/sy vakkeuse dan het jou kind geen idee wat om te doen nie. Alles gaan teen tyd.
Eks hier om te help sodat jou kind meer voorbereid is voor daardie vakkeuse gemaak word. Ek help van Graad R - Graad 12.
Kontak my gerus vir enige navrae.
Whatsapp 0768750219