05/08/2026
📞 BELANGRIKE KENNISGEWING
CyberTEL se landlyn (028 551 1935) is tans buite werking.
Vir enige navrae of ondersteuning, kontak of WhatsApp asseblief:
👨💼 Riaan
📱 082 380 1174
Ons vra om verskoning vir enige ongerief en waardeer julle geduld.
Groete CyberTEL Span