Compu-World

Compu-World http://www.compu-world.co.za/wyd/ Compu-World het 19de Julie 1998 oopgemaak.DIE DOEL VAN COMPU-WORLD

31/07/2025

Jammer almal my Main Account was gehack en sekerlik geblock nou vir so 3 jaar. Andre du Preez is die nuwe eienaar van Compu-World Malmesbury en ek en my vrou is retire vanaf 1ste April 2025.
Ek wil hom alle sterkte toewens en ondersteun hom asb. Gods rykste steen vir jou en Charmain met die toekoms. Mag onse liefde volle vader julle toegooi met genade en voorspoed. Dankie aan al die klieente vir julle fantastiese vriendelikheid en ondersteuning deur die jare. Mag ons Hemelse vader ook met almal van julle wees.

Bargain vir iemand wat homself of iemand wil bederf hier oor Desember. Klieent wil sy drone verkoop. Baie min gevlieg in...
30/11/2022

Bargain vir iemand wat homself of iemand wil bederf hier oor Desember. Klieent wil sy drone verkoop. Baie min gevlieg in fantastiese toestand. Jy moet ongelukkig n selfoon he wat n 5g wireless netwerk kan hanteer om die kamera video op jou foon te sien. Die prys is R2000 kontant Die drone is die JJPRO EPIC

RTF JJPRO EPIK X5 DRONE

Met die Vader se genade het Compu-World vandag die mylpaal van 25 jaar bereik. Dankie vir al die kliente en somige nou a...
19/07/2022

Met die Vader se genade het Compu-World vandag die mylpaal van 25 jaar bereik. Dankie vir al die kliente en somige nou al vriende vir julle ondersteuning. Kom maak n draaitjie kom eet iets of drink iets saam met ons. Dankie nogmaals

Xerox Phaser 3100 MFP. Ouer Xerox printer, copier, scanner en fax machine. Cartridge moet vervang word. Print nog redeli...
07/03/2022

Xerox Phaser 3100 MFP. Ouer Xerox printer, copier, scanner en fax machine. Cartridge moet vervang word. Print nog redelik mooi. Ek sal hom weg gee aan iemand wat die REGTIG nodig het. Kontak ons op ons landlyn nommer. As die printer more oggend nog steeds hier staan, moet ons nie vêrder kontak nie want dan lê hy op die ashoop. Heerlike week vir almal

23/12/2021

Compu-World Sluit vandag 11uur en sal weer heropen op die 5de Januarie 2022. Ons sal die eerste 3 dae slegs 9-12 oop wees en weer in volle gang wees die 10de Januarie. Heerlike vakansie vir almal ,wees veilig en as julle ver ry ry ASB veilig en kom veilig terug. Dankie vir die ondersteuning tydens 2021 Julle moet `n heerlike feesgety hê. Geseende kersfees en Voorspoedige 2022
Mag on net ons Hemelse Vader volg en ons sal by die regte bestemming eindig. ###

Kyk nog n gevaarlike mail vir die wat nie wakker is nie.Daar is n paar dinge wat die lgte laat aangaan op die mail.1. Ek...
17/08/2021

Kyk nog n gevaarlike mail vir die wat nie wakker is nie.
Daar is n paar dinge wat die lgte laat aangaan op die mail.
1. Ek ken nie die persoon nie Ek het nog nooit besigheid met so iemand gedoen nie.
2. Die Betaling is in `n Zip formaat.
3. Ek het moeite gedoen om alby nommers te bel
Needles to say "This numbers does not exist"
Wees asb veilig en delete sulke m,ail onmiddelik.
Junk die mail en sit sender in jou junk list.
Heerlike week vir almal.

Compu-World vandag 23 jaar oud.Dankie aan ons hemelse vader my Vrou en Christo Burger en die belangrikste al my wonderli...
19/07/2021

Compu-World vandag 23 jaar oud.
Dankie aan ons hemelse vader my Vrou en Christo Burger en die belangrikste al my wonderlikke Customers. Dankie vir julle volgehoue ondersteuning. Julle is GREAT

Comou-World vuur weer met al sy silinders van vandag af :)
14/01/2021

Comou-World vuur weer met al sy silinders van vandag af :)

07/01/2021

Christo sal volgende week en Donderdag terug wees in die boot :) Intussen kan ek maar net my bes probeur om almal tevrede te stel.
Dankie vir die geduld en verstaan.

06/01/2021

Nuwejaar Slogan 2021
"Ons Vakoep Computa Goed en ons Fix dit oek." :)

31/12/2020

Voorspoed aan al my kliente en vriende met 2021 Mag die Here met jou wees en mag ons almal meer liefde ,geduld en vergifnis uitleef in die nuwe jaar. Meer vir ander minder vir onsself ###

27/11/2020

Ek beplan om volgende jaar die week van die 11de tot en met die 15de Januarie 2020 `n "Basiese Rekenaar Vaardigheid" kurses aan te bied. Daar sal ongelukkig net 5 mense toegelaat kan word. Die koste sal beloop R150 per klas. Daar sal in totaal 3 klasse aangebied word oor 3 aande. Die tye sal wees 18h00 tot 1900 in die aande.Die Maandag Dinsdag en Woensdagaand. Venue sal wees in Compu-World Malmesbury.Bespreek asb vroegtydig

Address

Drie Gewels Sentrum, Markstr
Malmesbury
7300

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 00:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Compu-World posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Compu-World:

Share