23/10/2026
24 dae vol Kersfeespret, verrassings en lekker aktiwiteite vir jou kleinding! 🎅🎨🎁
Maak Desember ekstra spesiaal met Elfie! ❤️
📩 Kontak ons op 074 062 2767 om joune te bestel!
🎄Bestellings sluit 31 November 🎄
📍Beskikbaar in Afrikaans & Engels
✨️Inhoud kan aangepas word volgens aantal kinders in jou gesin