02/12/2025
🎙️ PODCAST NOU BESKIKBAAR
Bek-en-Klouseer Uitbreking in SA: ’n Diep ontleding oor hoe hierdie krisis ons landboubedryf tref, hoekom “kuddebestuur” nie die oplossing is nie, en watter ekonomiese gevolge reeds sigbaar is.
Ons bespreek:
• 400+ monsters per dag
• Massiewe finansiële druk op veeboere
• Realiteite vir kommersiële boerdery
• Kritiese rol van veeartsenykunde
Luister hier:
🔗 https://www.podbean.com/pi/pbblog-vs6hh-12c7208
🎥 Kyk hier: https://youtu.be/wlm_ZjoIV2k?si=_dGt6gFBD7bVpl8T&sfnsn=scwspwa