26/04/2021
Dankie vir die mooi post Jolene van der Merwe - Ster-Status Apprentesses 2021 dit was 'n groot voorreg om hierdie ontwerpe vir jou te kon doen💕💐
Gaan volg Jolene se journey op
Good luck Jolene🤞ons almal hou vir jou stuif duim vas🌟🌟🌟