Lovella Designs

Lovella Designs Gorgeous designs for your business, event or home decor

Hoe cute gaan dié lyk! 🩷
02/09/2026

Hoe cute gaan dié lyk! 🩷

MOUSEPAD STELLETJIES VIR ONDERWYSERS ♥Oulikste geskenkies om dankie te sê vir al hulle harde werk!Print self vir herverk...
02/09/2026

MOUSEPAD STELLETJIES VIR ONDERWYSERS ♥

Oulikste geskenkies om dankie te sê vir al hulle harde werk!
Print self vir herverkoop

R90 per stel
Al 5 stelle R375

WHATSAPP 079 545 3699

Onthou die FREEBIE PROMO eindig vandag!20 ONTWERPE SLEGS R300 MET 'N GRATIS 2027 MINI KALENDER OF 5 EKSTRA ONTWERPEWHATS...
31/08/2026

Onthou die FREEBIE PROMO eindig vandag!

20 ONTWERPE SLEGS R300 MET 'N GRATIS 2027 MINI KALENDER OF 5 EKSTRA ONTWERPE

WHATSAPP 079 545 3699

FREEBIE PROMO ♥20 ONTWERPE VIR SLEGS R300 + 'N GRATIS 2027 MINI KALENDER OF 5 EKSTRA ONTWERPEGELDIG TOT 31 AUGWHATSAPP 0...
30/08/2026

FREEBIE PROMO ♥

20 ONTWERPE VIR SLEGS R300 + 'N GRATIS 2027 MINI KALENDER OF 5 EKSTRA ONTWERPE

GELDIG TOT 31 AUG

WHATSAPP 079 545 3699

FREEBIE PROMO ♥Oulikste retro designs bygevoeg en 'n hele paar notaboek stelletjies. En om die deal net nog ouliker te m...
29/08/2026

FREEBIE PROMO ♥

Oulikste retro designs bygevoeg en 'n hele paar notaboek stelletjies. En om die deal net nog ouliker te maak kry jy 'n FREEBIE!😍

PROMO GELDIG TOT 31 AUG
ENIGE 20 ONTWERPE SLEGS R300 +
GRATIS 2027 MINI KALENDER
(of nog 5 ontwerpe ekstra)

PRINT SELF VIR HERVERKOOP. ONTWERPE MAG NIE VERKOOP OF VERSPREI WORD NIE.

WHATSAPP 079 545 3699

Onthou die PROMO VANDAG 🩷Mooiste ontwerpe vir klein geskenkies en groot geskenkies! Alles van klein sakkies, boekmerkies...
22/08/2026

Onthou die PROMO VANDAG 🩷

Mooiste ontwerpe vir klein geskenkies en groot geskenkies! Alles van klein sakkies, boekmerkies, magnete, coasters, plekmatjies, bekers, kussings, wrappers, runners en meer.
PRINT SELF VIR HERVERKOOP

ENIGE 15 ONTWERPE SLEGS R250

WHATSAPP 079 545 3699

PROMO 21 & 22 AUG ♥Nuwe goedjies bygevoeg vir die oulikste klein geskenkies 😍 BEDERF KAARTJIES - sit net n koffietjie, c...
21/08/2026

PROMO 21 & 22 AUG ♥

Nuwe goedjies bygevoeg vir die oulikste klein geskenkies 😍 BEDERF KAARTJIES - sit net n koffietjie, chocolate, mooi pen, handeroompie ens op kaartjie vir ietsie uniek. KOFFIE WRAPPERS - wrap 'n lekker cappuccino of hot chocolate vir 'n klein bederfie. MINI LUCKY PACKETS - vir juwele, klein sweeties, tee sakkies ens. PRINT SELF VIR HERVERKOOP

PROMO
ENIGE 15 ONTWERPE VIR R250

**ONTWERPE MAG NIE VERKOOP OF VERSPREI WORD NIE

WHATSAPP 079 545 3699

MINI KALENDERS 💛Die eerste KALENDERS vir 2027 is beskikbaar!Mini kalenders in Afr en Eng met 'n oulike design en boodska...
19/08/2026

MINI KALENDERS 💛

Die eerste KALENDERS vir 2027 is beskikbaar!
Mini kalenders in Afr en Eng met 'n oulike design en boodskappie vir elke maand.
Print self vir herverkoop of persoonlike gebruik.

R150 elk of albei vir R250

ONTWERPE MAG NIE VERKOOP OF VERSPREI WORD NIE.

WHATSAPP 079 545 3699

Soos versoek is die PROMO VERLENG TOT VANDAG ♥15 ONTWERPE SLEGS R25030 ONTWERPE SLEGS R400(Dis net 'n rapsie oor R13 per...
12/08/2026

Soos versoek is die PROMO VERLENG TOT VANDAG ♥

15 ONTWERPE SLEGS R250
30 ONTWERPE SLEGS R400
(Dis net 'n rapsie oor R13 per ontwerp!)

WHATSAPP 079 545 3699

VROUEDAG PROMO ♥Bietjie laat, hoop almal het 'n awesome vrouedag gehad! ☺️ Nuwe designs bygevoeg vir al die oulike produ...
11/08/2026

VROUEDAG PROMO ♥

Bietjie laat, hoop almal het 'n awesome vrouedag gehad! ☺️ Nuwe designs bygevoeg vir al die oulike produkte wat jul maak.

🩷 PROMO SLEGS 11 AUG 🩷
15 ONTWERPE VIR SLEGS R250
30 ONTWERPE VIR SLEGS R400
*Alle ontwerpe op die blad ingesluit, behalwe resepteboek, bybeljoernaal en kalender ontwerpe.

PRINT SELF VIR HERVERKOOP. ONTWERPE MAG NIE VERKOOP OF VERSPREI WORD NIE.

WHATSAPP 079 545 3699

Address

Potchefstroom

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00

Telephone

+27795453699

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lovella Designs posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Lovella Designs:

Shortcuts

Share