Model treine - Model Trains

Model treine - Model Trains Ons bou Model treine uit balsa hout. Treine is ongeveer 60 cm tot en met 100 cm lank. Als is handgemaak. Dit is net modelle en nie elektriese treine nie.

Treine sal op bestelling gemaak word , daar is gewoonlik in vooraad . Dit sal 3 weke neem indien daar nie een beskikbaar is nie. Ons treine word nie geboks in glas nie. Op bestelling kan ons aanvra vir kwotasies om die trein te boks vir u.

Address

Pretoria
0084

Telephone

+27615458404

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Model treine - Model Trains posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Model treine - Model Trains:

Shortcuts

Share