26/11/2026
Ons het die voorreg gehad om 50 inkleursakke en 50 mini inkleurboekies vir 'n gemeente se kinderafskeidsfunksie te skenk.
Inkleursakke is beskikbaar teen R25 'n sak en die mini inkleurboekies, met 40 inkleurprentjies, teen R20 elk. Die voor- en agterblad sal gelamineer wees.
Inkleurboekies ontwerp deur Bernadine Dippenaar.