08/12/2014
Donderdag, 11 Desember, doen ons 'n kort stap roete in die kloof met baie swem en glyklippe daarna. Ons begin 7 uur en sal teen 4 uur heeltemal kapoet wees. R50 per kind, wat boerewors rol insluit. Sonhoed, swemgoed en ou shorts vir die gly met stap skoene. Laat weet my wie kom saam! Carlette 0828553298