21/08/2026
UITEINDELIK OP DIE RAKKE!
En op ons Webtuiste https://sunsetbooks.co.za/shop/
Die Strand: Stories en Staaltjies, geskryf deur die mense van Strand, vir die mense van Strand. Stories, herinneringe, humor en staaltjies wat die hart van ons besondere dorp vasvang. ❤️
Baie dankie aan elkeen wat deelgeneem het, asook Kwarts Uitgewers en Tanya O’Connor vir hierdie besonderse projek.
Ons het sommer baie kopieë in die winkel, so kom kry joune by Sunset Books.
📲 068 385 2563
📍 73 Beach Rd, Strand
゚