16/10/2026
Benodig jou webwerf ’n bietjie liefde? Hier by SWDTech kan ons die regte omgee verskaf, soos:
* Reëlmatige WordPress en Plugin-opdatering
* Outomatiese “off-site backups” met 90-dae van verdere behoud.
* Professionele toesig van ’n span wat vanaf 2006 die pad saamstap.
Kontak ons by [email protected] of 028 514 2483 of besoek www.wowmedia.co.za vir ’n kwotasie.