05/08/2026
Vanaand sit Ek n groot challenge vir myself ππΌππΌππΌ
Ek weet mense sΓͺ jy moet nie jou drome vir almal vertel nie. Maar ek d**k ek is finally ready om die een daar buite te sit.
VOLGENDE JAAR MAAK EK MY EIE SPAZA WINKEL OOPπ
Ek post dit nie om groot te praat nie. Maar omdat ek glo saam met God is alles moontlik, en omdat dit my elke dag moet remind aan wat my short term goal is.
In die process hoop Ek om iemand daar buite te inspire om nie bang te wees om groot te Droom nie.
Ek d**k ek hΓͺt op n punt gekom in my lewe waar Ek nie meer bang is om kaanse te vat nie, al sou dit beteken ek fail. Is nie die einde van die wΓͺreld nie. π€π½
Soo vir die next 7 maande gaan dit my mission wees om die Droom te bewaarheid. Soo ek gaan n hele paar projekte aan pak om al die geld by mekaar te maak. π
Soo next jaar wanneer die finally n reality word, wil ek hΓͺ mense moet die Facebook post onthou. Dan hoop Ek dit sal hulle kan convince as dit vir my moontlik is, kan dit vir enige iemand anders ook wees.
Let wel: Die picture is AI π€