23/07/2026
22 Julie 2026
CIPC ADMINISTRASIE
- Son D'Art Community Administration
- Dept: Izumvu Zakhe Community Services NPC: 2024/269966/08
- Uitvoerende Direkteur: Mnr. André Buis
- [email protected]
- 064 6389 027
Twee suksesvolle Direkteur Wysigings:
1. Byvoeging van Direkteur
2. Verwydering van Direkteur
Die INSTANDHOUDING van 'n CIPC Geregistreerde Besigheid is sekerlik die belangrikste aspek van Gesonde en Effektiewe Besigheids Bestuur.
Selfs voordat ek die Gemeenskap Administrasie Departement van Izumvu Zakhe Community Services NPC geregistreer het, het ek begin om my te vergewis van die beste benaderings en tegnieke mbt CIPC Administrasie.
Vandag kan ek eerlik sê dat ek goedkoper, meer effektief en uniek is in hierdie veld van Administrasie.
So, indien dit druk en jy benodig bystand met enige CIPC Administratiewe aangeleentheid, wees gerus gestel met hierdie wete:
SON D'ART COMMUNITY ADMINISTRATION
Is die beste antwoord, mees toeganklike en gemeenskap vriendelike diens, reg op jou voorstoep en net 'n WhatsApp, Email of Oproep ver.
"CHANGING LIVES BECAUSE IT MATTERS!!!