01/09/2026
🤩Op soek na ’n korporatiewe geskenk wat nie net in ’n kas gaan lê nie?
Ons 2027 persoonlike dagboeke is ’n geskenk wat jou werknemers of kliënte regtig deur die hele jaar kan gebruik. 🤪
📲 Stuur vir ons ’n WhatsApp op 083 655 4030 indien jy belangstel of meer wil weet.