27/01/2026
🌟 WORD DEEL VAN ONS SPAN BY COPYNET! 🌟
CopyNet het ’n opwindende geleentheid beskikbaar vir ’n winkelassistent wat energie uitstraal en kliënte met ’n glimlag bedien 😄
Ons soek iemand wat:
✨ dinamies is
✨ uitstekende kliëntediens lewer
✨ goed in ’n span kan saamwerk
✨ goed onder druk kan werk
✨ vinnig kan leer
✨ Goed instruksies volg
✨ en bereid is om naweke te werk & mall ure
🔍 Vereistes:
• Matriek
• Rekenaarvaardig: MS Office (Word, Excel, Outlook)
• Corel Draw en/of Photoshop (’n groot pluspunt!)
• Eie Vervoer
• Uitstekend tweetalig wees (Afrikaans & Engels)
✨ opleiding sal gegee word
📩 Hoe om aansoek te doen:
Stuur ’n afskrif van jou CV en ID-dokument na
📧 [email protected]
of handig dit persoonlik in by ons winkel in Weskus Mall, Vredenburg.
🗓 Sluitingsdatum: 10 Feb 2026
⚠️ Geen Facebook-CV’s sal aanvaar word nie.