26/05/2026
Goeie more almal, ons bakkie is op pad Struisbaai toe. Indien enige iemand 'n pakkie het wat soontoe moet gaan, of iets wat opgetel moet word in Struisbaai, Agulhas ens. Bel ons gerus op 028 425 1215 .
Let wel ons landlyn nommer is ook ons WhatsApp nommer.