Neo Design

Neo Design Ons bied die volgende:
Wall art & Canvas
Drukwerk
Graveer
Borduur

25/08/2026

’n Kykie agter die skerms by JFD Paneelkloppers!

Ons deel graag hierdie video wat deur VNDyk Media geskiet is.

By Neo Design doen ons persoonlike borduurwerk vir ’n netjiese, professionele en unieke voorkoms. Of dit nou ’n logo, na...
24/08/2026

By Neo Design doen ons persoonlike borduurwerk vir ’n netjiese, professionele en unieke voorkoms.

Of dit nou ’n logo, naam of persoonlike ontwerp is, ons borduur dit vir jou!

📍 8 Kerk St, Vredendal
📞 071 082 4854
📧 [email protected]

18/08/2026

’n Eiendom mooi vasgevang op kamera!

Hierdie eiendom is professioneel afgeneem deur VNDyk Media om die huis en sy besonderhede mooi aan potensiële kopers te wys.

Professionele eiendomsvideo’s wat jou eiendom op sy beste vertoon.

17/08/2026
LET WEL, NEO DESIGN IS VRYDAG TOE!Ons maak Vrydag 21 Julie om 12:00 toe.Alle bestellings wat vir Vrydag benodig word, mo...
17/08/2026

LET WEL, NEO DESIGN IS VRYDAG TOE!

Ons maak Vrydag 21 Julie om 12:00 toe.

Alle bestellings wat vir Vrydag benodig word, moet asseblief teen Donderdag 20 Julie om 17:00 afgehaal word.

13/08/2026

💚💛 INTERSKOLE VIBES! 💛💚

Ons deel hierdie een weer! 🔥
Die baniere is op en die Interskole-gees is sterk! 💚💛

Dankie aan almal wat hul baniere by Neo Design bestel het!

🎥 VNDyk Media

Het jy dié video al gesien? 👀Gaan loer gerus in en kyk wat aangaan! 👉
13/08/2026

Het jy dié video al gesien? 👀

Gaan loer gerus in en kyk wat aangaan!

👉

Welkom by NeoDesign!NeoDesign is jou plaaslike grafiese ontwerp- ...

12/08/2026

💚💛 INTERSKOLE VIBES! 💛💚

Die baniere is op en die skoolgees is sterk.

’n Groot Dankie aan al die besighede wat hulle Interskole baniere by ons bestel het.

Ons waardeer julle ondersteuning ongelooflik baie 💚

🎥 VNDyk Media

Neem asseblief kennis dat Neo Design op Maandag, 10 Augustus 2026 GESLUIT sal wees weens die Openbare Vakansiedag. Ons i...
03/08/2026

Neem asseblief kennis dat Neo Design op Maandag, 10 Augustus 2026 GESLUIT sal wees weens die Openbare Vakansiedag.

Ons is weer gereed om julle te help vanaf ons normale besigheids ure die volgende werksdag.

Baie dankie vir julle ondersteuning!

🏆 DIS AMPER INTERSKOLE! 🏆Die aftel het begin! 🔥📅 15 Augustus📍 HopefieldIs jy reg? Die opgewondenheid bou, die gees is ho...
28/07/2026

🏆 DIS AMPER INTERSKOLE! 🏆

Die aftel het begin! 🔥

📅 15 Augustus
📍 Hopefield

Is jy reg? Die opgewondenheid bou, die gees is hoog en dit beloof om 'n dag vol aksie, trots en onvergeetlike oomblikke te wees!

Merk die datum, kry jou energie reg en wees deel van die opwinding!

💬 Wie is al reg vir Interskole? Laat weet ons in die kommentaar! 👇

Address

Church Street 18
Vredendal
8160

Opening Hours

Monday 08:30 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 16:00

Telephone

+27272132629

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Neo Design posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Neo Design:

Shortcuts

Share